0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

'n Trekker vir Twee (Afrikaans, Paperback): Ilze Beukes 'n Trekker vir Twee (Afrikaans, Paperback)
Ilze Beukes
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) Pre-order

Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk grond: Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.

Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?

Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...

'n Motorfiets Vir Twee (Afrikaans, Paperback): Ilze Beukes 'n Motorfiets Vir Twee (Afrikaans, Paperback)
Ilze Beukes
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) Ships in 7 - 11 working days

Katja voel reeds gemaklik met haar plekkie op die rak. Haar lewe is ongekompliseerd en gevestig tot sy Xavier en sy seuntjie ontmoet. Xavier is haar nuwe bevelvoerder en hopeloos te aantreklik in sy uniform. Katja voel hoe ‘n onsigbare band tussen haarself en Xavier begin vorm, want hul albei dra littekens van die verlede. Haar lewe word verder omver gegooi deur ‘n versoek van maatskaplike dienste dat haar biologiese familie haar graag wil opspoor. Dis presies wat sy haarself nog altyd voorgeneem het om nooit óóit te doen nie. Alles voel oorweldigend, en om haar wegholskoene aan te trek klink na die beste oplossing. Maar wat as twee gebreekte harte saam geluk kan vind? Kan ou wonde behandel en genees word? Is dit tyd om kanse te waag?

'n Fiets Vir Twee (Afrikaans, Paperback): Ilze Beukes 'n Fiets Vir Twee (Afrikaans, Paperback)
Ilze Beukes
R100 R79 Discovery Miles 790 Save R21 (21%) In Stock

erwyl sy met dwalende gedagtes na die fiets-expo trap, beland Benita amper onder Melt se sportmotor. Daar aangekom, val sy flou in die stalletjie wat Melt bestuur. Die oomblik toe hy haar skraal lyfie op die mat sien lê, kruip Benita diep in Melt se hart sonder dat hy dit besef. Hy wil berge vir haar versit, veral wanneer hy besef watter opdraande die lewe haar gee.

Maar ten spyte van haar omstandighede is Benita 'n meisie met 'n wil van haar eie. Hy meng sonder verskoning in haar lewe in, tot haar groot ergernis en frustrasie. Haar lewe is moeilik genoeg sonder nog iemand wat dit kom omkrap. Met drie weke oor voor sy op straat beland, doen Benita haar bes om staande te bly. Intussen probeer Melt juis om haar van haar voete af te swiep.

Die heldin ontglip stereotipe, en kom soos 'n gewone vrou voor wat haar eie pad deur die 'n moeilike lewe moet kap. Buiten die sterk romanse, raak die boek ook aan temas soos armoede en ʼn onbeplande swangerskap.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R642 Discovery Miles 6 420
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
Unicorn Core 75 Flights (Kaleidoscope)
R31 R29 Discovery Miles 290
Bostik Double-Sided Tape (18mm x 10m…
 (1)
R24 R22 Discovery Miles 220
Call The Midwife - Season 7
Jenny Agutter, Linda Bassett, … DVD  (2)
R188 Discovery Miles 1 880
Dala Craft Pom Poms - Assorted Colours…
R34 Discovery Miles 340
Luca Distressed Peak Cap (Khaki)
R249 Discovery Miles 2 490
Docking Edition Multi-Functional…
R1,099 R799 Discovery Miles 7 990
Ultra Link UL-TCMA-2P 2 x Type-C to…
 (1)
R77 Discovery Miles 770

 

Partners